Semantiek

Semantiek verwys na die betekenis van taal. Kommunikasie kan slegs doeltreffend plaasvind wanneer die betekenis van die woorde vir sowel die spreker/skrywer as die luisteraar/leser duidelik is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy